search
top

New news of our dear friends in the Congo

Over the last couple of months we have been in constant contact with Dewald van den Berg and his group of companions. Below are some new photos of them along with more of the rural peoples of the Congo.

VN:F [1.9.7_1111]
Rating: 0.0/10 (0 votes cast)

Evangelism in congo – some new news

In our last article we introduced you to Dewald van den Berg and his mission into the D.R.C. to spread the word and truth of God.

Ever since they departed for the Congo we have been in constant contact with them and have once again received some pictures.

Below are the pictures that they have sent to us.

VN:F [1.9.7_1111]
Rating: 0.0/10 (0 votes cast)

Evangelism in Congo – Bringing people closer to God

In a country ravaged by war and poverty a few brave souls have now entered to spread the truth and word of God. With courage and righteousness they traverse the dangerous country known as the D.R.C or Democratic Republic of Congo.

Among these brave souls is a man by the name of Dewald van den Berg, a south african whose love for God gave him the courage to undertake such a large operation. We at Mission Rock are in regular contact with him as well as his family. We ask all that read this article to please pray for them as it is quite a difficult task that they have undertaken. Through the prayers of everyone we believe that under God’s grace they will succeed in their outreach to these people.

Below we have added a picture gallery of the images that we have received so far from them.

Some of the mails we have received from them:

Congo Evangelism 1

Congo Evangelism 2

VN:F [1.9.7_1111]
Rating: 10.0/10 (3 votes cast)

9 Uur Elke Aand – Bid vir Veiligheid en Goddelike Waardes

Iemand êrens het eenkeer genoem dat as Christene werklik die volle omvang van die krag wat beskikbaar was deur gebed kon besef, ons sprakeloos sou staan.

Gedurende die tweede wereldoorlog was daar ‘n adviseur van Churchill wat ‘n groep mense bymekaargekry het om op ‘n vasgestelde tyd elke dag dit wat hulle gedoen het net so gelos het en vir ‘n volle minuut lank gebid het vir die veiligheid van Engeland, haar mense en vir vrede.

Daar is nou so ‘n beweging aan die groei in Suid Afrika. As jy dalk wil

deelneem: Elke aand om 9 uur, stop dit waarmee jy besig is vir ‘n minuut en bid vir die veiligheid van Suid Afrika, ons mense en vir ‘n terugkeer na Jesus en na Goddelike waardes.

As jy weet van enigiemand anders wat dalk sou wou deelneem, stuur asseblief  ‘n e-pos aan hulle ook. Die krag van ons gebede is ons grootste bate en ons sterkste wapen teen die bose magte.

JESUS IS EN BLY KONING!!!!!

VN:F [1.9.7_1111]
Rating: 10.0/10 (1 vote cast)

TEEKOPPIES WAT JOU HART VERWARM


Wat is die belangrikste ding om in gedagte te hou wanneer jy goedere maak wat met waardering en plesier gebruik kan word? Volgens die storie, “Tonosama no Chawan” (‘n Teekoppie vir ‘n Feodale Heerser) is die sleutel die warmhartigheid van die vervaardiger.

In die storie is ‘n bedrewe pottebakker wat buitengewone dun teekoppies maak, deur sy feodale heer beveel om vir hom ‘n teekoppie vir persoonlike gebruik te maak. Die pottebakker het ‘n elegante teekoppie, só delikaat dat dit so te sê deurskyn end was, afgelewer.

Die pottebakker is beveel om homself weer by die heerser aan te meld. Hy het verwag dat hy geprys gaan word. Hy is egter ingewag deur ‘n gegriefde man, wat kla dat as gevolg van die dunheid van die koppie, sy hande brand as hy dit vashou. Hy het die pottebakker streng berispe.

“Maak nie saak hoe fyn jou handewerk is nie, sonder warmhartigheid is die produk van geen nut nie,” vermaan sy heerser hom so kras, dat die pottebakker ‘n gewone handwerker word wat alledaagse teekoppies met dik wande maak.

In Japannese besighede is die neiging om tegnologies te wen, maar hulle verloor besigheid! Japan se produkte is van hoogstaande gehalte, maar te duur, aangesien verskillende soorte ekstra funksies bygevoeg word. Die resultaat is dus dat die eens sterk Japannese vervaardigers nou onder druk is van die laer pryse van mededingers se produkte in lande soos Suid-Korea.

Wat die kopers wil hê, moet handig wees, teen ‘n laer prys, soortgelyk aan die gewone, dik teekoppies vervaardig deur die pottebakker.

Bron: Yomiuri Nuus, Henshu Techo, 2010-04-24
Gesien uit ‘n geestelike oogpunt is die belangrike ding nie die teekoppie nie, maar wat IN die teekoppie is!

Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek;
die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie
(2 Kor 4:7, NV).
Ons liggame is gemaak van klei en is minder belangrik, maar die onvergelyklike mag van God woon in ons, en moet met ander gedeel word!

Neil Verwey
(Vertaal deur SOD)

JAPANSENDING
7-40 Monzen Cho, Ikoma, Nara, Japan 630-0266
Tel: (81)743-73-1754   Faks: (81)743-73-1681
E-pos:  jm@japanmission.org
Webwerf:  http://www.japanmission.org/

VN:F [1.9.7_1111]
Rating: 1.0/10 (1 vote cast)
Page 1 of 612345...Last »
top